Radioteater

Radioteater

RSG

Teater van die verbeelding. Die dramas word in twee seisone uitgesaai: April tot Junie en Oktober tot Desember.

Categorieën: Kunst

Luister naar de laatste aflevering:

Tannie Kleintjie du Preez, die matriarg van die plaas Galilea, kry ’n onverwagse oorvalling by die hoenderhokke. Sy is met die helm gebore, en jaag almal op die plaas op hol want vandag, glo tannie Kleintjie, is dit die wegraping. Selfs die diere op die plaas is onrustig en kan dit aanvoel. Maar hoe maak mens gereed vir die wegraping? Sal dit werklik gebeur? Wie is gereed daarvoor, en wie nie? En hoe sal die persoonlike onderstrominge op die plaas die gebeure na ’n spits dryf? Met Joanie Combrinck, Dirk Stoltz, Barbara-Marie Immelman, Zenobia Kloppers, Chloe van Rooyen en Anton Treurnich. Die regisseur is Anrich Herbst.

Vorige afleveringen

  • 341 - DIE WEGRAPING VAN TANNIE KLEINTJIE DU PREEZ deur Fanie Viljoen 
    Thu, 13 Jun 2024
  • 340 - DIE SPREEKKAMER deur Almero Welgemoed en Pietie Beyers 
    Thu, 06 Jun 2024
  • 339 - HAMLET deur William Shakespeare 
    Thu, 30 May 2024
  • 338 - DINK JY DAREM NOG AAN MY? deur Francois Bloemhof 
    Thu, 23 May 2024
  • 337 - PLASTON: DNS-KIND deur PG du Plessis 
    Thu, 16 May 2024
Meer afleveringen weergeven

Meer Belgische kunstpodcasts

Meer internationale kunstpodcasts

Kies een categorie